Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Leroux: 'N Lewe" by Tydskrif vir Letterkunde # eBook PDF Kindle ePub Free

Leroux: 'N Lewe

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: Leroux: 'N Lewe
  • Author : Tydskrif vir Letterkunde
  • Release Date : January 22, 2009
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 46 KB

Description

Leroux: 'n lewe. J. C. Kannemeyer. 2008. Pretoria: Protea Boekhuis. 734 pp. ISBN: 978-1-86919-234-1. As een van die waarskynlik min lesers wat in die Afrikaanse letterkunde geinteresseerd is maar wat nooit by die werk van Leroux 'n besondere aanklank of leesplesier kon ervaar nie, het ek John Kannemeyer se Leroux: 'n lewe huiwerig begin lees. Deur hierdie jongste Kannemeyer-biografie het ek egter begryp wat ek deur die jare misgelees het, waarom Een vir Azazel die een Leroux-roman is wat my steeds intens boei, en hoekom ek as blote belangstellende leser weer, en gretig, na die hele oeuvre wil gaan kyk.


Free Books Download "Leroux: 'N Lewe" PDF ePub Kindle